-18%

Jungu Josh 3: Die Waters van Wafu

Original price was: R255.00.Current price is: R209.00.

Ontdek die klimaks van die avontuur in die derde boek. Volg Josh na ‘n versteekte wêreld diep in die vallei, waar hy die finale geveg moet aandurf om die lot van Kalimbula te beslis.

Additional information

Weight 0.3 kg
Dimensions 30 × 20 × 15 cm
Format

Paper Book

Age Group

10-99

Language

Afrikaans

Category: Product ID: 79101

Description

Description

Dis al vier dae wat Silvia, Josh se ma, so lê: bewusteloos op ’n bokvelmatras in ’n hospitaalhut in Liba, Stat van Konings. En Njeri is skoonveld. Josh en Charlie, die aardwolf, moet die vallei invaar om bondgenote te soek vir die groot geveg wat kom. In die misterieuse Geelwoud laat die kinders van Nuwe Jerusalem hulle in hulle boomdorpie bly. Maar die Masharukus soek Josh se bloed en hulle sal Kalimbula inneem as hy hulle nie keer nie. Sal hy ooit weet of Njeri hulle regtig verraai het? En wat lê agter tannie Verona se obsessie met Kalimbula en die waters van Wafu?

Reviews (0)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Jungu Josh 3: Die Waters van Wafu”

Your email address will not be published. Required fields are marked *