-25%

Jungu Josh 1: Die Goue Kalbas

Original price was: R200.00.Current price is: R150.00.

Kom saam met Josh op sy heel eerste avontuur in ‘n onbekende vallei gevul met antieke geheime en onverwagte gevare.

Additional information

Weight 0.3 kg
Dimensions 30 × 20 × 15 cm
Format

Paper Book

Age Group

10-99

Language

Afrikaans

Category: Product ID: 19246

Description

Description

Josh (13) woon by sy tannie Verona en haar gesin op ‘n plaas in Oos-Afrika nadat sy ma verdwyn het. Op ‘n dag word hy na Kalimbula, ‘n geheime vallei, weggevoer waar hy die wyse man, Ngandu moet opspoor. Nie net kan Ngandu hom help met antwoorde oor sy ma se verdwyning nie, maar Josh kry ‘n opdrag om die goue kalbas te vind. Met die hulp van ‘n 15-jarige meisie, Njeri, trotseer hy vreesaanjaende diere en die bose professor op pad na die waarheid.

Reviews (0)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Jungu Josh 1: Die Goue Kalbas”

Your email address will not be published. Required fields are marked *