-16%

Jungu Josh 2: Die Kryger van Aboemondja

Original price was: R250.00.Current price is: R209.00.

Ontdek die tweede boek van die trilogie en sluit aan by Josh, die nuwe koning van Kalimbula, op ‘n gevaarlike missie teen die skaduwees wat dreig om sy koninkryk te vernietig.

Additional information

Weight 0.3 kg
Dimensions 30 × 20 × 15 cm
Format

Paper Book

Age Group

10-99

Language

Afrikaans

Category: Product ID: 79098

Description

Description

Josh is hoofman Zimbila, die Ratel, koning van Kalimbula. Hy hou sy drie vertrouelinge naby: wyse ou Ngandu, onverskrokke Njeri en Charlie, die aardwolf. Maar die gevare wat Kalimbula bedreig is duister en onaards. Die geheimsinnige kring van oudstes met hul rooi mantels kan dalk help, maar Josh is onseker of hulle hom as jong koning aanvaar. Masjeba se raad kom teen ‘n prys. Sal Kalimbula gered kan word voor dit te laat is en alles om Josh in duie stort?

Reviews (0)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Jungu Josh 2: Die Kryger van Aboemondja”

Your email address will not be published. Required fields are marked *