-8%

Geheim in die riete

Original price was: R255.00.Current price is: R235.00.

Sluit by Kruhan aan op ‘n onverwagte reis deur die riete, waar hy ‘n nuwe vriend ontmoet en die donker raaisels van die karavaanpark begin ontrafel.

Additional information

Weight 0.3 kg
Dimensions 30 × 20 × 15 cm
Format

Paper Book

Age Group

10-99

Language

Afrikaans

Category: Product ID: 79102

Description

Description

‘n Karavaanpark klink dalk na ‘n idilliese plek om te woon, maar Kruhan Malherbe dink nie so nie. Die plek is vol eienaardige mense en daar’s geen vriende nie. Een nag volg Kruhan twee otters deur die riete, na waar ‘n seun op ‘n vlot sit en braai. Timma is die vriend waarop Kruhan gewag het! Terug in die karavaanpark loop stories van mense wat verdwyn het: twee kinders, baie jare uit mekaar. Maar dalk kan Timma help om die raaisel op te klaar…

Reviews (0)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Geheim in die riete”

Your email address will not be published. Required fields are marked *